G­RENS­OOR­LOG (1966-1989)

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

Die oorlog in die des­tyd­se Suid­wes-A­fri­ka (nou Na­mi­bië) en An­go­la het in die 1970’s en ’80’s heel­wat ar­ti­kels tot ge­volg ge­had. On­der meer was daar ’n ar­ti­kel in 1974 oor die SA Weer­mag se teen­woor­dig­heid in die Capri­vi, en in 1976 ’n reeks oor Die Slag om Brug 14, waar­in “vol­le­dig ver­tel gaan word van die kon­fron­ta­sie van 11 dae in An­go­la toe die Suid-A­fri­kaan­se rooi­kat vir die Rus­sie­se beer en Ku­baan­se muis­hond op hul hak­ske­ne laat stei­er het”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.