1962, Jan.

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

DES­TYDS SE DETOKS-PLAN

In Januarie 1962 deel Tromp sy spe­si­a­le di­eet met le­sers: “Met die fees­dae wat pas ag­ter die rug is . . . is dit nou der­hal­we by uit­ne­mend­heid die wel­aan­ge­na­me tyd om [te] vas . . . en daar­na ’n ver­stan­di­ge di­eet te volg.” Die di­eet be­staan hoof­saak­lik uit die eet van po­me­lo’s en an­der vrug­te drie keer per dag. El­ke dag kan ook drie ei­ers ver­or­ber word. Kof­fie en tee word ook toe­ge­laat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.