1962, Jan.

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

RAADGEWER

Toe ’n le­ser wou weet of on­der­kle­re ge­sond of on­ge­sond is, het Tromp ge­ant­woord on­der­kle­re het in ’n warm land soos Suid-A­fri­ka nie veel met ge­sond­heid te doen nie. “Ligte on­der­kle­re is die bes­te – die wat mens dees­dae kry met groot ga­te. U moet sorg dat die sweet­gaat­jies nie ver­stop raak nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.