EUGÈNE EN JANI

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

Eugène Ter­re’Blan­che was op sy dag ’n vu­ri­ge kry­ger van die A­fri­ka­ner-Weer­stands­be­we­ging, en Jani Al­lan ’n flam­bo­jan­te blon­de joer­na­lis. Jani sweer van­dag nog daar was niks tus­sen hul­le nie, maar die land het oor die be­weer­de ver­hou­ding ge­gons en ver­al een prent­jie bly al­mal by: ET wat in ’n groen on­der­broek vol gaat­jies op die mat­jie voor haar woon­stel­deur lê en slaap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.