GRU­DA­DEA OP DIE LAP­PE

Dié moor­de en an­der mis­da­de het le­sers van die skok reg­op laat sit na­dat dit in die nuus ont­plof het

Huisgenoot 100 - - Nuus­ge­noot -

‘DIE Ge­heim van Bet­tie S­mith Se Dood – die Ver­haal van S.A. Se Sen­sa­sie­wek­kend­ste Moord­saak . . .” Soms ver­tel ’n op­skrif al klaar ’n sto­rie. Toe le­sers in A­pril 1953 hul Huis­ge­noot oop­slaan en dié een lees, moes hul­le da­de­lik won­der: Wie was die nooi met die Boe­re­naam? Wie sou haar om die le­we wou bring?

Bet­tie was ’ n 16-ja­ri­ge skool­mei­sie in Na­ma­kwa­land wie se lyk op ’ n herfs­og­gend in 1942 in die veld na­by Nu­we­rus aan­ge­tref is. Tien jaar lank het die wê­reld ge­dink sy het in ’n sloot ver­drink. Maar toe word drie ver­meen­de di­a­mantsmok­ke­laars in heg­te­nis ge­neem: die spoor­weg­bus­man Jo­sef Fou­rie, ga­ra­ge-ei­e­naar John Krohn en ho­tel­baas An­dries B­rink. Die ver­moe­de was dat hul­le Bet­tie wou ont­voer om di­a­man­te te be­kom wat haar kê­rel vir haar ge­stuur het en dat sy ty­dens dié ont­voe­ring ge­sterf het.

Die hof, en ons ver­slag­ge­wer, het die veld ge­fyn­kam op soek na be­wy­se. “Nog sel­de het ’n stro­kie vaal bos­sie­wê­reld so skerp on­der die soek­lig ge­kom,” het Huis­ge­noot be­rig.

Maar die be­wy­se het kort­ge­kom en die drie mans is uit­ein­de­lik vry­ge­laat.

Bet­tie se ver­haal was die eer­ste keer – maar be­slis nie die laas­te nie – dat Huis­ge­noot sy le­sers met mis­daad­raai­sels laat gis, ril en gril het.

DAI­SY DE MEL­KER

MA AR­LE­NE LEHN­BERG

CÉ­ZAN­NE VIS­SER

BO: ’n Mis­daad­ver­slag uit 1953: die ter­gen­de ver­haal van die on­op­ge­los­te moord op Bet­tie S­mith.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.