ONS LAAT ONS NIE ONDERKRY

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

A­li­sonBo­tha was se­ker­lik die mees he­ro­ïe­se mis­daad­slag­of­fer wat le­sers nog op­die blaaie van Huis­ge­noot leer ken het.

Sy is ver­krag, keel­af ge­sny, ver­mink en vir dood ag­ter­ge­laat, maar het met haar kop ge­stut in een arm en in­ge­wan­de in die an­der, uit die bos na die teer­pad en na hulp ge­kruip. Sy het die toon­beeld van ’n on­keer­ba­re oor­le­wings­drang ge­word.

Van­dag, meer as 20 jaar la­ter, is sy ’n ver­vul­de vrou, ’n in­ter­na­si­o­naal be­ken­de spre­ker in meer as 20 lan­de. En sy dra die rooi let­sel aan haar nek as trot­se sim­bool van die nag toe sy die lewe ge­kies het.

En dan is daar Ina Bon­net­te, ge­we­se vrou van Jo­han Kot­zé. Jo­han het eers haar seun voor haar ver­moor, haar toe deur drie huur­lin­ge laat ver­krag, haar ge­slags­de­le met ’n braai­tang ver­mink en haar te­pels af­ge­sny. Hy­het­die­naam­Mo­di­mol­le-mon­ster­ver­dien en­le­serswas­so­te­sê­al­mal­ver­heug­toe­hy­tot le­wens­lan­ge tronk­straf ge­von­nis is.

LINKS: Die dap­per A­li­son. REGS: Ina Bon­net­te, slag­of­fer van die Mo­di­mol­le­mon­ster.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.