RAM­POK­KER

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

An­dréS­tan­der­was eens ’n uit­blin­ker­po­li­sie­man, maar het la­ter vir die an­der span be­gin speel toe hy van 1977 af ban­ke oor Suid-A­fri­ka heen be­roof het. Met­ter­tyd het hy na A­me­ri­ka ge­vlug, waar hy ein­de­lik in 1984 in ’n skiet­ge­veg met die po­li­sie ge­sterf het. Hy was net 37 jaar oud toe hy dood is.

“An­dré het al­tyd ge­sê dis mak­lik om gou ryk te word,” het ’n oud­kol­le­ga aan Huis­ge­noot ge­sê. Sy arm kin­der­dae het hom glo aan­ge­spoor om dui­sen­de ran­de te buit. “Hy het ge­sê hy wil nooit arm oud word nie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.