E­LI­ZE GROE­NE­WALD 1983

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

In 1983 het le­sers a­sem op­ge­hou na­dat die 10-ja­ri­ge E­li­ze Groe­ne­wald al­bei haar han­de in ’n frats­on­ge­luk in haar ou­pa se werk­win­kel ver­loor en sy ge­o­pe­reer is om dit weer te laat aan­werk. “Hoe het die land nie ge­bid dat die hand­jies moet aan­groei nie en met ’n oor na die ra­dio ge­keer ge­luis­ter na nuus oor die vor­de­ring,” skryf Huis­ge­noot des­tyds.

Maar die o­pe­ra­sie was on­suk­ses­vol en E­li­ze se arms het on­der haar elm­boë in stom­pies ge­ëin­dig. Haar dap­per woor­de des­tyds het le­sers o­ral aan­ge­gryp: “Hoe­kom huil jy, ou­pa? Ek kan dan lag, al is my hand­jies af.”

Sy was nie lief vir die kuns­han­de waar­mee sy toe­ge­rus is nie, en na­dat sy ná skool ’n fo­to­gra­fie­kur­sus vol­tooi het, het sy die kamera met haar stom­pies han­teer. Sy is met­ter­tyd met A­lex Hen­wood ge­troud en het haar kin­ders se doe­ke son­der han­de om­ge­ruil.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.