WEERWOLF-SEUNTJIES 1986

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

Mex­i­ko se so­ge­naam­de weer­wolf­seun­tjies het ou­ers laat be­sef wat­ter se­ën dit is om ’n dood­ge­wo­ne kind te kan hê. Die Mex­i­kaan­se kin­ders is in die mid­del 1980’s op­ge­spoor waar hul­le aan ’n son­der­lin­ge siek­te ge­ly het wat hul vel ver­an­der het in ’n pels soos ’n dier s’n. Die dor­pe­naars het wre­de sto­ries ge­fluis­ter en hul­le die­niños wolf­kin­ders, ge­noem.

Huis­ge­noot het Dan­ni en Lar­ri Ro­mexGo­mez des­tyds so be­skryf: “. . . hul ge­sig­gies vol we­li­ge, sag­te ha­re soos dié van ’n ka­ra­koel­lam”. Die kin­ders het in die han­de van ’n B­rit­se sir­kus­baas be­land en die B­rit­te was woe­dend toe hul­le as frat­se ver­toon is. Die or­ga­ni­sa­sie C­hild­wa­tch het in­ge­gryp en, i­ro­nies ge­noeg, ook die Die­re­be­sker­mings­ver­e­ni­ging.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.