MPHO EN MPHONYANA MATHIBELA 1988

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

Suid-A­fri­ka se be­roemd­ste Si­a­me­se twee­ling, die mei­sie­tjies Mpho en Mphonyana van Klerksdorp, is in 1988 op 17 maan­de oud in ’n baan­bre­ker­o­pe­ra­sie in die Bara­gwa­nath-hos­pi­taal in So­we­to deur dr. Ro­bert Lip­schitz ge­skei. Mphonyana was ná die o­pe­ra­sie doof, blind en stom en het t­wee jaar la­ter weens long­ont­ste­king ge­sterf. Toe Huis­ge­noot Mpho in 2014 op­soek waar sy as 27-ja­ri­ge steeds saam met haar ma woon, het ons ge­hoor sy is ver­stan­de­lik ge­strem. Maar Mpho het bly­moe­dig ge­glim­lag en selfs ver­tel van haar guns­te­ling-se­pie: “7de Laan, na­tuur­lik.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.