TENNIS

Huisgenoot 100 - - Nuusgenoot -

van Huis­ge­noot versier. “Pen­ny het kort voor die S­pe­le par­ty dae tot 18 km in die swem­bad af­ge­lê om haar teg­niek en uit­hou­ver­moë te ver­vol­maak,” ver­tel die mee­gaan­de ar­ti­kel.

Dit was ook die jaar van Jo­sia T­hug­wa­ne. Hy het goud ge­wen in die ma­ra­thon.

Dana Snyman skryf op 15 Augustus: “Die hob­bel­ri­ge pad tus­sen Koorn­fon­tein en K­riel lyk nou nie juis na teel­aar­de vir O­lim­pie­se kam­pi­oe­ne nie. Regs, langs ’n berg steen­kool, blaas ’n krag­sen­tra­le don­ker be­soe­de­lings­wol­ke in die lug in. Links is ’n plaas­hek. By dié hek het Jo­sia T­hug­wa­ne se at­le­tiek­loop­baan be­gin. Hier het hy el­ke mid­dag ge­staan en kyk hoe draf van Koorn­fon­tein-myn se at­le­te daar in hul tek­kies ver­by.”

DIE VIER VISSE

Dit was die jaar 2004. Die plek: A­the­ne, die ge­skied­kun­di­ge tuis­te van die O­lim­pie­se S­pe­le. Maar dit was vier jong Suid-A­fri­ka­ners wat die sport­wê­reld ge­skud het.

Ro­land S­choe­man, Ryk Neeth­ling, Lyn­don Ferns en Da­ri­an To­wn­send het die goue me­dal­je ge­wen in die 4 x 100 m-swem­af­los, ’n i­tem waar­in die A­me­ri­kaan­se en Aus­tra­lie­se span­ne die guns­te­lin­ge was.

Op 26 Augustus be­skryf Huis­ge­noot hul­le as “Goue Seuns met Goue Ly­we”. Ver­al Ryk het la­ter ’n glans­ster ge­word en Huis­ge­noot hou sy doen en la­te steeds dop.

Nog ’n ster van 2004 was He­strie Cloe­te, wat die sil­wer­me­dal­je in die hoog­spring ge­wen het, en op 14 Ok­to­ber pu­bli­seer Huis­ge­noot ’n eks­klu­sie­we on­der­houd met haar.

Op bl. 126 ver­tel ons meer van He­strie en haar man, Jurie Els.

DIS LEKKER IN LONDEN

Die Lon­den­se S­pe­le van 2012 was ’n goue myl­paal in Suid-A­fri­ka se O­lim­pie­se ge­skie­de­nis. Op 16 Augustus ju­bel Huis­ge­noot: “S­port­bo­nan­za, Bes­te S­pe­le Ooit”.

C­had le Clos het gol­we in die swem­wê­reld ver­oor­saak toe hy die A­me­ri­kaan­se held Mi­cha­el P­helps in die 200 m-vlin­der­slag klop. Ca­me­ron van der Burgh het goud ver­o­wer in die 100 m-bors­slag. En die vier­tal roei­ers Ja­mes T­hom­son, Mat­thew B­rit­tain, John S­mith en Si­z­we Nd­lo­vu het ons al­mal se harte ver­o­wer deur goud te wen.

Huis­ge­noot be­rig C­had en Ca­me­ron se suk­ses in Londen het be­wys Suid-A­fri­ka kan, met die reg­te ge­rie­we en steun, kam­pi­oe­ne kweek. En ’n week la­ter, op 23 Augustus, was daar nog ’n ar­ti­kel oor dié t­wee – om hul­le aan huis met hul fa­mi­lies aan die land te wys.

KA­REN MUIR, WON­DER­KIND

Sy was nou wel nie ’n O­lim­pie­se deel­ne­mer nie, maar Ka­ren Muir se naam weer­klink al 50 jaar in Suid-A­fri­ka se sport­ge­heue.

Op 10 Augustus 1966 het sy in Black­pool, En­ge­land, die jong­ste mens ooit ge­word wat ’n wê­reld­re­kord in e­ni­ge sport­soort op­stel, be­rig Huis­ge­noot van 22 Ok­to­ber. Sy was 12 jaar, 10 maan­de en 25 dae oud en het die 110-tree-rug­slag in 68,7 sek. ge­swem.

“Die vos­ha­re is kor­te­rig teen die kop ge­knip en paad­jie ge­kam. S­proe­te slaan deur op die ge­la­te ge­sig­gie. Die kleur­baad­jie is van die Di­a­mant­veld-la­er­skool (in Kim­ber­ley). In der waar­heid nie anders as an­der kin­ders van haar ou­der­dom nie – tot­dat sy in ’n dam wa­ter be­land,” lui die ar­ti­kel. As daar nou een sport­soort was waar deel­ne­mers se ma­ne­wa­les van die baan af meer aan­dag ge­trek het as óp die baan, was dit tennis.

Ver­al in die 1980’s het Huis­ge­noot ge­reeld oor ten­nis­ster­re ge­skryf – en dit was meest­al oor met wie hul­le vry.

So lees ons heel­wat oor Chris E­vert se storm­ag­ti­ge lief­des­le­we en haar mis­luk­te ver­lo­wing aan die Wim­ble­don-wen­ner Jim-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.