AN­NE­LI­NE K­RIEL

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot - (Blaai om)

MEJ. WÊRELD

1974

Met An­ne­li­ne se se­ge in 1974 was daar ’n kin­kel. Die blon­di­ne van Wit­bank was eint­lik die naas­wen­ner, maar toe bars die bom oor die wen­ner, He­len Mor­gan van B­rit­tan­je: Sy is “die ma van ’n kind en on­ge­troud”. Ná haar be­dan­king word An­ne­li­ne dus die nu­we Mej. Wêreld en haar lewe ver­an­der “so dra­ma­ties soos dié van Aspoes­ter­tjie’’.

Ter­wyl Aspoes­ter­tjie met ’n prins trou, wag ’n “son­ko­ning’’ vir haar. Toe die 24-ja­ri­ge An­ne­li­ne op 12 De­sem­ber 1980 af­haak met Sol Ker­z­ner, die 44-ja­ri­ge groot­baas van die Sout­hern Sun-ho­tel­groep, word dit die “hu­we­lik van die de­ka­de’’ ge­noem, selfs al trou hul­le in die land­dros­hof in Rand­burg.

In Julie 1984 ver­tel Huis­ge­noot hoe An­ne-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.