RO­BERT RED­FORD

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

As jong ak­teur kon Ro­bert Red­ford nie eens ’n rol in ’n si­ga­ret­ad­ver­ten­sie los­slaan nie, want sy voor­koms was nie “ge­skik’’ nie. “Van­dag gee daar­die ein­ste voor­koms vroue . . . die flou­tes,’’ skryf Huis­ge­noot in 1981. En soos goeie wyn ver­be­ter hy net. “Ou­pa Ro­bert – steeds har­te­bre­ker’’, lui ’n 1991-op­skrif. Van­dag, op by­na 80, stoom die ak­teur steeds voort.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.