RYK NEETH­LING

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

“Mnr. S­peedo tot Mnr. S­pie­ke­ries”, ver­klaar ’n 2011-op­skrif in Huis­ge­noot oor Ryk Neeth­ling (nou 38). Want dié oud­swem­mer is veel meer as ’n mooi lyf . . . As sa­ke­man en spre­ker voer hy ’n e­le­gan­te leef­styl, son­der om sy wor­tels as “Vry­staat­se boer­seun” te ver­geet. Tot sy ver­lo­wing in 2015 aan die Ka­na­dees Sa­har Bi­ni­az, was hy se­ker­lik een van SA se be­geer­lik­ste vry­ge­sel­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.