BREYTON PAULSE

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

Le­sers het om­trent na hul a­sem ge­snak toe Huis­ge­noot in 2001 dié S­pring­bok-rug­by­spe­ler in ’n bor­rel­bad af­neem. “Met die eer­ste kyk is dit nie die Iyf wat my op­val nie. Ook nie die ge­sig nie. Dis die glim­lag,” het ons skry­wer des­tyds oor Breyton (nou 39) ge­koer. Se­dert hy in 2005 ’n ruk lank in Frank­ryk gaan rug­by speel het, hou hy sy lyf spor­taan­bie­der. Hy sou in De­sem­ber 2003 met die Kaap­stad­se on­der­wy­ser Hai­ley Les­ch ge­trou het, maar hul ver­lo­wing is die dag voor die troue ver­breek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.