W SKOUSPEL!S

Huis­ge­noot-S­kou­spelHu het A­fri­kaan­se mu­siek ’n on­ge­loof­li­ke­ong hup­stoot ge­gee en ook ta­lent­vol­le jong­jon kuns­te­naars in groot na­me help ver­an­der

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

‘D DIS ’ n warm Ok­to­ber­aand. Die ge­gons van men­se­stem­me in Sun Ci­ty se reus­ag­ti­ge Su­per­bo­wl kom plot­se­ling tot be­da­ring toe die ligte af­gaan. Dit is as­of al­mal ver­geet het om a­sem te haal. Skie­lik bars die ver­hoog oop i in ’n hel­der glans van lig en kleur . . . Huis Huis­ge­noot se lang­ver­wag­te Skouspel! het be be­gin.”

So b be­gin Huis­ge­noot se ar­ti­kel oor die eer­ste S­kou­spelSk ooit in 2000. Wil­lie K­ühn, des­tyd­se re­dak­teur, het die op­drag aan die pro­mo­sie mo­sie­hoof, Jan Krynauw, ge­gee om “die ver- maak-room saam te klits tot ’n skouspel”.

Die no­te van dié glans­ry­ke ge­beur­te­nis het se­dert­dien wyd weer­galm en met­ter­tyd het die kon­sert ’n hoog­te­punt op die plaas­li­ke mu­siek­ka­len­der ge­word – ’n he­le be­dryf op sig­self met CD’s, DVD’s en ska­res wat op Sun Ci­ty toe­sak vir braai­kom­pe­ti­sies, kui­ers met se­pie­ster­re en wat nie nog al­les nie.

Daar­die eer­ste keer was daar so­wat 5 100 men­se in die ge­hoor en net een ver­to­ning. Pa­tri­cia Le­wis het af­ge­skop – in ’n pers rok wat sy half­pad deur haar ver­to­ning ver­ruil het vir ’n swart kat­pak vol blin­kers. Lau­ri­ka Rauch en Steve Hof­meyr was van die san­gers wat la­ter die aand op­ge­tree het. T­ho­ko

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.