HIER KOM DIE BRUID!

Blaai saam met ons deur die trou­fo­to’s v van glans­men­se en be­ken­des

Huisgenoot 100 - - Glansgenoot -

AN­NE­LI­NE K­RIEL EN SOL KER­Z­NER

HUISGENOOT­was­daar­toe­van Suid-A­fri­ka se mooiste vroue en be­kend­ste pa­re af­ge­haak het – van die voor­ma­li­ge Mej. Wêreld An­ne­li­ne K­riel se eer­ste troue ( met die ho­tel­mag­naat Sol Ker­z­ner) in 1980 tot die san­ger en ko­me­di­ant Emo A­dams en Mi­chel­le Gil­den­huys s’n op Nu­we­jaars­dag 2016. Die stra­len­de ge­sig­te van dol­ge­luk­ki­ge bruids­pa­re in hier­die be­son­der­se trou­al­bum sal jou laat glim­lag saam met dié wie se droom van ’n lang, ge­luk­ki­ge hu­we­lik waar ge­word het, ter­wyl jy dalk hart­seer sal voel oor an­der wie se ge­luk van kor­ter duur was . . .

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.