MAG ’N VROU BROEK DRA?

Huisgenoot 100 - - Gesinsgenoot -

Twy­fel Al Weer op D loop lank met ’n ge­we­te rond. “My pro­bleem is die ou sto­rie van lang broek dra of nie.” Sy is ’ n oor­tuig­de Chris­ten en het nou hier skuins voor 40 soms lang­broek be­gin dra. Sy doen dit vir die buk en opstaan voor die kin­ders of tus­sen be­dien­des in die tuin – as­ook vir die spat­a­re wat iets warms om die be­ne no­dig het.

Nou het die do­mi­nee haar op die vin­gers kom raps om­dat die By­bel tog dui­de­lik sê dat ’n vrou geen mans­kle­re mag dra nie.

Lie­we me­vrou, mo­des is tog din­ge wat saam met die tye kom en gaan. Ons moet se­ker­lik ons naas­te se sie­ning in die ver­band in ag neem, maar ons kan nie die een of an­der drag as so­da­nig meer of minder Chris­te­lik noem nie. Die ver­wy­sing uit die By­bel (Deut 22:5) dat ’ n vrou geen mans­kle­re mag dra nie, is ’n deel van die se­re­mo­ni­ë­le ska­du­wet­ge­wing wat in Chris­tus ver­val het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.