TROUMAN SE MOESIE

Huisgenoot 100 - - Gesinsgenoot -

Rei­net­te skryf: Ek het pas ’n man ont­moet oor wie ek mal is. Ek ver­moed hy is my trouman, want ek het ’n moesie op p­re­sies die­self­de plek as wat hy het.

O gaats, ek het da­de­lik my lyf gaan on­der­soek om te kyk of my en my man se moe­sies op die­self­de plek­ke sit. Ek het niks ge­kry nie! Be­te­ken dit dat ek met die ver­keer­de man ge­troud is en dat ek ver­keer­de­lik ge­dink het ek is ge­luk­kig ge­troud? Ter­loops, waar sit daar­die moe­sies van jul­le wat jou so ge­luk­kig maak?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.