WIP HAAR WIPNEUS

Huisgenoot 100 - - Gesinsgenoot -

Tie­ner (14) skryf: Die ding is ek het ’n wipneus, met ’n kwaai wip. As ek my neus op ’n ma­nier trek, lyk hy be­ter, maar ek kan dit nie vir e­wig doen nie; ek word moeg. Ek is baie ra­de­loos en bang seuns hou nie van wip­neu­se nie.

’n S­pie­ël ver­groot din­ge on­no­dig. Bo­wen­dien hou seuns van wip­neu­se. Om die waar­heid te sê, dit laat hul harte wip. Word ’n ou­li­ke mei­sie en ver­geet (soos Bar­bra Strei­sand) van jou neus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.