1968, Mei

Huisgenoot 100 - - Gesinsgenoot -

HENGELAAR

Die hengelaar wat niks ge­vang het nie, kom in die vis­win­kel: “Gooi vir my drie van daar­die groot geel­bek­ke.” Han­de­laar: “Hoe­kom dan góói?” Hengelaar: “Ek is nie ’n leu­e­naar nie. Ek wil by die huis gaan ver­tel dat ek hul­le ge­vang het.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.