1974, Feb.

Huisgenoot 100 - - Gesinsgenoot -

KAAP­STAD

Die toe­ris uit A­me­ri­ka sit in ’n Kaap­stad­se re­stau­rant. “Die tee is aak­lig,’’ kla hy. “In Tex­as gee hul­le sul­ke tee vir die ge­van­ge­nes!’’

Kel­ner: “Spyt my dat die tee sul­ke na­re her­in­ne­rin­ge by u wek, Me­neer.’’

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.