SO HET HUL­LE JOU LAAT KOOP

’n Goeie ad­ver­ten­sie weer­spie­ël die gees van die tyd waar­in hy ver­skyn – maar ’n top-ad­ver­ten­sie word vir al­tyd in ons ge­heue in­ge­prent. Ons be­kyk ’n paar van die klas­sie­kes

Huisgenoot 100 - - Gesinsgenoot -

SNUF­FEL deur die ad­ver­ten­sies wat oor die de­ka­des in Huis­ge­noot ver­skyn het, en dit voel as­of jy ’n reis deur die tyd on­der­neem. Die ad­ver­ten­sies ver­klap dik­wels iets van ’ n wêreld wat eens al­le­daags was, maar nie meer be­staan nie. Die eer­ste re­kla­me in Huis­ge­noot was ’n om­slag-ad­ver­ten­sie om ons heel eer­ste uit­ga­we in Mei 1916. Dit was vir die ket­ting­win­kel S­tut­ta­fords, ’n han­dels­merk wat 100 jaar la­ter nes die tyd­skrif nog voort­boer.

Daar­die ad­ver­ten­sie was on­der meer vir “wa­ter­dich­te ri­j­jas­sen” – dis nou ’n jas wat jy kan dra as jy op ’ n re­ën­dag in jou oop­dak­mo­tor ry. Ont­hou “mo­ters”, soos hul­le des­tyds ge­noem is, en ver­al toe­kap­mo­ters, was des­tyds vir Suid-A­fri­ka­ners nog ’n ra­re ding.

Huis­ge­noot-le­sers het daar­die tyd blyk-

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.