Lams­rib met grond­boon­sal­sa

LAMS­RIB MET GROND­BOON­SAL­SA

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

VLEIS

2 lams­rib­stuk­ke, 5-6 been­tjies elk sout en pe­per

SAL­SA

100 g grond­bo­ne, fyn ge­kap

1ui,fyn­ge­kap

2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk

1 groot ta­ma­tie, saad­jies ver­wy­der en ge­kap hand vol vars pie­ter­sie­lie, ge­kap ek­stra ge­kap­te vars pie­ter­sie­lie en rooi-ui

vir gar­ne­ring 1 Vleis Geur die vleis met sout en pe­per en braai 30 mi­nu­te oor ma­ti­ge ko­le. Draai ge­reeld om.

2 Sal­sa Meng die be­stand­de­le en sprin­kel oor die vet­kant. Braai nog 10 mi­nu­te.

3 Gar­neer met die ek­stra pie­ter­sie­lie en ui. JANNO EN KARLA (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 14, VIA (DSTV-KA­NAAL 147))

GE­NOEG VIR 6-8 MEN­SE Be­rei­ding 15 mi­nu­te Braai­tyd 40 mi­nu­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.