Ge­pe­kel­de vark­tjops met blou­kaas en ap­pel

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

PEKELWATER

1 bot­tel (250 ml) ap­pel­sap 100 g see­sout

30­45 ml (2­3 e) elk ge­kap­te

vars sa­lie en tie­mie

VLEIS

4 vark­len­de­tjops, 3­4 cm dik o­lie 45 ml (3 e) ap­pel­jel­lie 125 g bot­ter

30­60 g blou­kaas AFRONDING

3 Gran­ny S­mith­ap­pels,

in sky­fies ge­sny bot­ter pas ge­maal­de pe­per

1 Pekelwater Meng al die be­stand­de­le.

2 Vleis Pak die tjops in ’n en­kel­laag in ’n nie-me­taal­bak en giet die pekelwater oor. Be­dek en plaas 1½ uur in die ys­kas. Draai dik­wels om. (Dit kan ook in ’n plas­tiek­sak ge­doen word.)

3 Spoel die tjops on­der vars wa­ter af net voor jy dit gaar­maak. Druk droog. Verf o­lie o­ral­oor en bring tot ka­mer­tem­pe­ra­tuur. 4 Meng die ap­pel­jel­lie en bot­ter om ’n glaseersel te vorm.

5 Skroei die tjops oor warm ko­le, be­druip met die ap­pel­jel­lie­gla­seer­sel en braai so­wat 10 mi­nu­te tot net gaar. Draai dik­wels om.

6 Sprin­kel die blou­kaas oor die een kant van el­ke tjop. Be­dek lig­gies met foelie en laat 5 mi­nu­te staan of tot die kaas net be­gin smelt.

7 Afronding Ver­bruin in­tus­sen die ap­pel­sky­fies in bot­ter in ’n pan­ne­tjie. Geur mil­de­lik met pas ge­maal­de pe­per en sit voor saam met die tjops.

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE Be­rei­ding 15 mi­nu­te Pe­kel­tyd 1½ uur Braai­tyd 10­15 mi­nu­te

2 Pekelwater help sorg dat die vleis sap­pi­ger bly en die geur­sel in ge­geur­de pekelwater dring ook diep in die

vleis in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.