Mos­terd-hoendervlerkies

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

SOUS

15 ml (1 e) se­sam­o­lie 80-125 ml ( -½ k)

heu­ning

7-15 ml (½-1 e) C­hi­ne­se vyf­spe­se­ry­poei­er

45-60 ml (3-4 e) so­ja­sous

HOEN­DER

16 hoendervlerkies ge­roos­ter­de se­sam­saad 1 Sous Meng al die be­stand­de­le.

2 Hoen­der Braai die vler­kies 15 mi­nu­te oor ma­ti­ge ko­le ter­wyl dit deu­ren­tyd met die sous ge­verf word.

3 Ver­wy­der die vler­kies van die braai en sprin­kel die se­sam­saad oor.

GE­NOEG VIR 4-6 MEN­SE Be­rei­ding 5 mi­nu­te Braai­tyd 15 mi­nu­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.