PAK ‘N VUUR­TJIE

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

Die reg­te vuur is net so be­lang­rik vir die uit­ein­de­li­ke pro­duk as ge­hal­te-be­stand­de­le en ’n ver­trou­de re­sep. Dié gids sal jou help om met smaak op ’n oop vuur te braai – of in ’n ke­tel­braai, wat in die per­fek­te oond ver­an­der so­dra jy die dek­sel op­sit

Die bes­te vu­re word met droë hout ge­pak. Koop die vars ge­kap­te hout in groot maat: Dis meer be­kos­tig­baar en jy kan dit op ’n plek bê­re waar dit droog word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.