S­taan­rib

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

VLEIS

4 vark­rib­stuk­ke sout en pe­per

SAMPIOENSOUS

10 ml (2 t) o­lyf­o­lie

1 ui, ge­kap

300 g ge­meng­de sam­pi­oe­ne, ge­kap 250 ml (1 k) room sout en pe­per

GE­NOEG VIR 8-10 MEN­SE

1 Vleis Geur die rib­stuk­ke met die sout en pe­per en braai dit 4-5 uur oor ma­ti­ge ko­le met die roos­ter so hoog moont­lik.

2 Sny die stuk­ke in in­di­vi­du­e­le rib­be­tjies en braai nog 20 mi­nu­te.

3 Sampioensous Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die ui en sam­pi­oe­ne tot goud­bruin.

4 Voeg die room by, ver­laag die hit­te, geur met

Be­rei­ding

15 mi­nu­te Braai­tyd

5 uur 20 mi­nu­te

(rib) Gaar­maak­tyd 5-8 mi­nu­te

(sous)

die sout en pe­per en laat so­wat 3 mi­nu­te prut tot dit ver­dik het – pa­s­op vir skif.

5 Sit die braai­rib­be­tjies saam met die sampioensous voor.

MARK EN ARNELLE (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 1, VIA (DSTV-KA­NAAL 147))

2 As jy be­kom­merd is dat die sampioensous gaan skif, kan jy eers voor­af 2 ml (½ t) mie­lie­blom

by die room meng.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.