In­di­vi­du­e­le crois­sant-poe­din­kies

IN­DI­VI­DU­E­LE CROIS­SANT-POE­DIN­KIES

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

BROOD

250 g ro­sy­ne

250 ml (1 k) bran­de­wyn 8 crois­sants, in brok­kies ge­breek 200 g on­ge­sou­te bot­ter, ge­smelt VLA

250 ml (1 k) strooi­sui­ker 5 ei­er­ge­le

1 va­niel­je­peul se saad­jies

500 ml (2 k) dub­bel­room

500 ml (2 k) melk

des­sertroom vir voor­sit

Ver­hit die oond tot 180 °C en smeer 6 ra­mek­ins. (Hier­die ge­reg kan ook in ’n ma­tig warm ke­tel­braai­er ge­bak word.)

1 Brood Plaas die ro­sy­ne in ’n bak, giet die bran­de­wyn oor en laat 1 uur week.

2 Ver­deel die crois­sant-brok­kies tus­sen die ra­mek­ins. Giet die ge­smel­te bot­ter oor.

3 Ver­deel die ro­sy­ne en die bran­de­wyn tus­sen die ra­mek­ins en sprin­kel oor die crois­sants.

4 Vla K­lits die sui­ker en ei­er­ge­le saam tot glad. Voeg die va­niel­je­sa­de by.

5 K­lits die dub­bel­room en melk by en giet oor die crois­sants.

6 Pak die ra­mek­ins in ’n oond­bak en giet ge­noeg kook­wa­ter in die bak so­dat die wa­ter tot by die mid­del van die ra­me­kin­kan­te kom. Bak 35-40 mi­nu­te tot bruin en bros.

7 Sit die poe­ding voor saam met des­sertroom. NIKKI EN MARIUS (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 3 (VIA, DSTV-KA­NAAL 147)

1 GE­NOEG VIR 6-8 MEN­SE Be­rei­ding 15 mi­nu­te Week­tyd

1 uur Bak­tyd 35-40 mi­nu­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.