Mak­li­ke pannekoeke

MAK­LI­KE PANNEKOEKE

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

250 ml (1 k) bruis­meel 1 ei­er

10 ml (2 t) o­lie

LE­WER 10-12 PANNEKOEKE PER DEEGMENGSEL

280 ml wa­ter ka­neel­sui­ker en

suur­le­moen­sap

1 Meng al die be­stand­de­le be­hal­we die ka­neel­sui­ker goed en laat 15 mi­nu­te rus.

2 Ver­hit ’n pan­ne­koek­pan oor lae ko­le en skep ’n sopop­skep­le­pel vol be­slag in die pan. Draai die pan­ne­koek om wan­neer dit van die kan­te be­gin los­kom en bak tot gaar. Her­haal met die res van die be­slag.

3 Sprin­kel ka­neel­sui­ker en ’n bie­tjie vars suur­le­moen­sap oor el­ke pan­ne­koek en sit voor.

VARIASIE

Vul van die pannekoeke met ment­room (k­lits 250 ml (1 k) room en vou 4-5 ment­bla­re in) en 300 g vars blou­bes­sies. Vul die res met 3-4 pie­sangs, in sky­fies ge­sny, en 1 blik (360 g) ka­ra­mel­kon­dens­melk.

Be­rei­ding

20 mi­nu­te Staan­tyd

15 mi­nu­te Braai­tyd

1 mi­nuut per kant

1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.