Ap­pel-bos­bes­sie- en-ok­ker­neut­slaai

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

1 GE­MA­RI­NEER­DE BEET­SLAAI MET BOK­MELK­KAAS

10 ba­ba­bee­tjies

120 g ba­bas­pi­na­sie

100 g bok­melk­kaas

60 ml (¼ k) gra­naat­pit­te meng­sel van o­lyf­o­lie en bal­se­mie­ke a­syn

of vars suur­le­moen­sap as slaai­sous

1 Kook die be­te tot sag. Skil en hal­veer. 2 Ver­sprei die spi­na­sie­bla­re op ’n slaai­bord en pak die be­te bo-op.

3 Breek die kaas in stuk­kies en sprin­kel saam met die gra­naat­pit­te oor die slaai. 4 Sit voor met die slaai­sous.

MARIETTE EN CHRIS (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 2, VIA (DSTVKANAAL 147))

2 AP­PEL-BOS­BES­SIE-ENOKKERNEUTSLAAI

GE­NOEG VIR 6 MEN­SE Be­rei­ding 10 mi­nu­te

GE­NOEG VIR 6 MEN­SE Be­rei­ding 15 mi­nu­te

1 pak (120 g) ge­meng­de slaai­bla­re

1 rooi ap­pel, in blok­kies of sky­fies ge­sny 1 Gran­ny S­mith-ap­pel, in blok­kies of

sky­fies ge­sny

2 wie­le fe­ta­kaas, grof ge­krum­mel

125 ml (½ k) droë bos­bes­sies

100 g ok­ker­neu­te, grof ge­kap meng­sel van o­lyf­o­lie en bal­se­mie­ke a­syn of vars suur­le­moen­sap as slaai­sous

Meng al die be­stand­de­le lig­gies in ’n slaai­bak. Sit voor met die slaai­sous. CRAIG EN ME­LIS­SA (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 10, VIA (DSTVKANAAL 147))

2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.