Klap­per-broodpoeding

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

Maak vrug­te­brood­jies: Sny 3 kg vrug­te in sky­fies en smeer 12 snye suur­deeg­brood aan een kant met bot­ter. Ver­deel die vrug­te tus­sen 6 van die snye; plaas op die on­ge­bot­ter­de kant. Pak die 6 o­ri­ge snye bo­op met die ge­bot­ter­de kant na bui­te, bind el­ke toe­brood­jie met tou toe en roos­ter oor die ko­le. Sit voor saam met mas­car­po­ne­kaas en aar­beie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.