Sjo­ko­la­de-ver­ras­sing

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

5 plak­ke (80 g elk) don­ker­sjo­ko­la­de, in stuk­ke ge­breek 250 ml (1 k) room

4 ei­er­wit­te 1 Smelt die sjo­ko­la­de in ’n glas­bak in die mi­kro­golf­oond. Roer el­ke 30 se­kon­des.

2 K­lits die room tot sag­te pun­te vorm en vou by die ge­smel­te sjo­ko­la­de in.

3 K­lits die ei­er­wit­te tot sag­te pun­te vorm en vou lig­gies by die sjo­ko­la­de­meng­sel in.

4 Ver­deel die meng­sel tus­sen 6 bak­kies en plaas oor­nag in die ys­kas tot ge­set.

SAM EN RO­CHEL­LE (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 10 (VIA, DSTV-KA­NAAL 147))

GE­NOEG VIR

6MENSE Be­rei­ding 10 mi­nu­te Ver­koel­tyd

oor­nag

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.