Kon­ser­ti­na-ei­er­vrug

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - In­houd -

2 klei­ne­ri­ge ei­er­vrug­te

30-45 ml (2-3 e) ta­ma­tie- of

ba­si­lie­pes­to

15 ml (1 e) ta­ma­tie­pas­ta

150 g ge­ras­per­de moz­za­rel­la­kaas o­lie

1 Sny die ei­er­vrug­te in sky­we, maar nie reg­deur nie.

2 Meng die pes­to, ta­ma­tie­pas­ta en kaas. Druk in die ke­pe.

3 S­meer die ei­er­vrug reg rond­om met o­lie en draai in tin­foe­lie toe.

GE­NOEG VIR

2MEN­SE Be­rei­ding 10 mi­nu­te

Bak­tyd 20-30 mi­nu­te

Bak 20-30 mi­nu­te tus­sen ma­ti­ge ko­le tot die ei­er­vrug gaar is en die kaas ge­smelt het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.