Oop ta­ma­tieter­tjies

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

1 rol (400 g) skil­fer­kors­deeg

2-3 groot ta­ma­ties, in sky­fies ge­sny 15 ml (1 e) bal­se­mie­ke re­duk­sie sout en pas ge­maal­de pe­per

2 wie­le fe­ta­kaas, grof ge­krum­mel 10 g vars ba­si­lie­bla­re

Spuit ’n s­koon roos­ter met kos­sproei.

1 Sny die deeg in sir­kels van 10 cm elk. Pak op die koue roos­ter en plaas ’n sky­fie ta­ma­tie op el­ke sir­kel. Drup ’n bie­tjie bal­se­mie­ke re­duk­sie oor elk­een. Geur met die sout en pe­per.

2 Knyp die roos­ter toe en braai 15-20 mi­nu­te oor ma­ti­ge ko­le tot goud­bruin en gaar.

3 Haal die tert­jies van die roos­ter af en sprin­kel fe­ta­kaas oor. Rond el­ke tert­jie af met vars ba­si­lie bo-op. ANNEMARIE EN RHYS (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 11, VIA (DSTV-KA­NAAL 147))

GE­NOEG VIR

6 MEN­SE Be­rei­ding 15 mi­nu­te Braai­tyd 15-20 mi­nu­te

3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.