Ge­vul­de pyn­ap­pel

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

6 MEN­SE

15 mi­nu­te

Be­rei­ding

Braai­tyd 3 pyn­ap­pels, ge­skil maar met die bo­punt

vas en ver­ti­kaal in die helf­te ge­sny 60 ml (¼ k) suur­le­moen­sap

1 blik (385 g) kon­dens­melk

2 ei­er­ge­le

2 pie­sangs

room­ys vir voor­sit

1 Skep die mid­del­ste kern van die pyn­ap­pel­helf­tes uit en braai die helf­tes oor ma­ti­ge ko­le tot bruin.

2 K­lits die suur­le­moen­sap, kon­dens­melk en ei­er­ge­le saam tot dit ver­dik het. Skep die suur­le­moen­meng­sel in die pyn­ap­pels.

3 Braai die pie­sangs so­wat 2 mi­nu­te lig­gies, sny in sky­fies en ver­deel tus­sen die pyn­ap­pels.

4 Sit voor saam room­ys.

NA­TA­LIE EN REGAN (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 9 (VIA, DSTV-KA­NAAL 147))

5-8 mi­nu­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.