Sam­pi­oen­ke­babs

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

SAM­PI­OE­NE

800 g ge­meng­de sam­pi­oe­ne 6 ke­bab­stok­kies sout en pas ge­maal­de

pe­per

BOT­TER

60 ml (¼ k) bot­ter 4 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 2 brand­ris­sies, ge­kap

30 ml (2 e) ge­kap­te roos­ma­ryn

GE­NOEG VIR

6 MEN­SE Be­rei­ding 10 mi­nu­te Braai­tyd 10-15 mi­nu­te

1 Sam­pi­oe­ne Ryg die sam­pi­oe­ne aan die ke­bab­stok­kies.

2 Bot­ter Smelt al die be­stand­de­le vir die bot­ter saam en verf oor die ke­babs. 3 Braai die ke­babs oor die ko­le tot gaar. Verf ge­reeld met die bot­ter­sous. Geur met sout en pas ge­maal­de pe­per en sit voor.

HENK EN SUNA (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 6, VIA (DSTV-KA­NAAL 147))

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.