Vrug­te­ke­babs

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

6 MEN­SE

Be­rei­ding

Braai­tyd 100 g ok­ker­neu­te, ge­kap

100 g sui­ker

15 ml (1 e) heu­ning

15 ml (1 e) ka­neel

200 ml bran­de­wyn

6 Gran­ny S­mith-ap­pels, ker­ne ver­wy­der

vla of room­ys en sjo­ko­la­de­sous vir voor­sit

1 Meng die neu­te, sui­ker, heu­ning, ka­neel en bran­de­wyn goed.

2 Plaas el­ke ap­pel op ’n stuk foelie wat groot ge­noeg is om die ap­pel heel­te­mal toe te vou. Ver­deel die neut­meng­sel tus­sen die ap­pels en skep dit in die ap­pel­ker­ne.

3 Vou die ap­pels in die foelie toe en plaas op ma­ti­ge ko­le. Braai 25-30 mi­nu­te.

4 Sit voor saam met room­ys en sjo­ko­la­de­sous.

AN­TON EN NAOMIE (UIT KOM ONS BRAAI, E­PI­SO­DE 3 (VIA, DSTV-KA­NAAL 147))

10 mi­nu­te

25-30 mi­nu­te

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.