Rol­poe­ding

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

1 kg ge­koop­te brood­deeg (vra by

die supermark se bak­ke­ry)

250 ml (1 k) sui­ker

15 ml (1 e) ka­neel

100 g bot­ter, in blok­kies ge­sny 250 g room­kaas

250 ml (1 k) ver­sier­sui­ker

30 ml (2 e) suur­le­moen­sap

Smeer ’n swart plat­boom­pot met bot­ter.

1 Rol die deeg in ’n lang reg­hoek van 1-1½ cm dik op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak uit.

2 Meng die sui­ker en ka­neel en sprin­kel oor die deeg. 3 Sprin­kel die bot­ter oor die ka­neel­sui­ker. Be­gin by een van die lang sye en rol die deeg heel­te­mal op. Sny die rol dwars in snye van 2 cm dik en plaas die ron­de snye op hul plat kant teen me­kaar in die pot. Laat dit 20 mi­nu­te rys.

4 Plaas die dek­sel op en bak 40-45 mi­nu­te oor ko­le wat nie te warm is nie. Plaas ook ’n paar ko­le op die dek­sel.

5 K­lits die room­kaas, ver­sier­sui­ker en suur­le­moen­sap saam en skep da­de­lik oor die gaar poe­ding.

GE­NOEG VIR 8-10 MEN­SE Be­rei­ding 10 mi­nu­te

Rys­tyd

20 mi­nu­te

Bak­tyd 40-45 mi­nu­te

2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.