DIE HITTEVLAK

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

’n K­nap ma­nier om hit­te te toets is om jou hand­palm 10-15 cm bo die vuur te hou, waar die roos­ter sal wees. As die hit­te ná 2 tot 4 se­kon­des on­draag­lik raak, is die tem­pe­ra­tuur te hoog. Be­kyk ons ta­bel hier­on­der en pa­s­op dat jou hand nie brand nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.