BLOUKAAS

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

(vark- en bees­vleis)

LEWER SO­WAT 180 ML (¾ k) 5 ml (1 t) groen­te­af­trek­sel­poei­er 125 ml (½ k) bloukaas, ge­krum­mel

2 ml (½ t) kits­kof­fie­kor­rels 30ml(2e)wa­ter na­tuur­li­ke jo­gurt om mee aan te klam

Ver­hit al die be­stand­de­le be­hal­we die jo­gurt saam tot ge­smelt. Roer die jo­gurt by tot ’n lo­pe­ri­ge pas­ta vorm. Hou ver­koel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.