Huisgenoot Beste Resepte: Braai
KRUIE
(lam, beesvleis, groente)
LEWER 250 ML (1 K) 125 ml (½ k) olie
60 ml (¼ k) suurlemoensap 1 suurlemoen se skil, gerasper 125 ml (½ k) pietersielie, gekap 45 ml (3 e) origanum en/of tiemie, gekap
10 ml (2 t) roosmaryn, gekap groot hand vol grasuie, gekap 4 knoffelhuisies, fyn gedruk Meng al die bestanddele saam. Hou verkoel.