JO­GURT EN SPE­SE­RYE

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

(wild en lam)

LEWER 250 ML (1 K) 250 ml (1 k) na­tuur­li­ke jo­gurt 2 knof­fel­hui­sies, ge­kneus

5 ml (1 t) elk fyn ko­myn en kol­jan­der 2 ml (½ t) fyn kar­da­mom (op­si­o­neel) 2 ml (½ t) fyn gem­mer

45 ml (3 e) elk krui­se­ment en kol­jan­der­bla­re, ge­kap

Meng al­les saam en ver­koel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.