1 MA­ROK­KAAN­SE VRYFMENGSEL

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Inhoud -

S­prin­kel dit oor groen­te soos pam­poen, pa­tat en kop­kool voor dit ge­roos­ter word.

LEWER SO­WAT 25 ML

5 ml (1 t) elk pa­pri­ka, neut­mus­kaat, ko­myn en kol­jan­der 2 ml (½ t) elk fyn won­der­pe­per en fyn gem­mer

1 ml (¼ t) elk rooi­pe­per en fyn ka­neel Meng al die be­stand­de­le saam en bê­re in ’n lug­dig­te hou­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.