Huisgenoot Beste Resepte: Braai

BASIESE T-BEEN-STEAK

-

1 T-been-steak (dit het filet aan die

een en kruisskyf aan die ander kant) sout en mosterdpoe­ier na smaak 80 ml (¹⁄³ k) olyfolie sous of gegeurde botter van jou

keuse (resepte langsaan) 1 Geur die steak met die sout en mosterd. Laat 20 minute rus. Smeer in met die olie.

2 Braai oor baie warm kole. Draai ná sowat 5 minute om wanneer die steak van die rooster loskom. Braai tot gaar volgens jou smaak en laat 10 minute rus. Sit voor met sous van jou keuse of een tot twee klonte gegeurde botter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa