Huisgenoot Beste Resepte: Braai

MOSTERDSOU­S

-

30 ml (2 e) botter

30 ml (2 e) meel

250 ml (1 k) room

15 ml (1 e) Dijonmoste­rd

1 Smelt die botter in ’n pan. Voeg die meel by, roer om ’n pasta te vorm en roer die room stadig by. Verlaag die hitte. Voeg die mosterd, suurlemoen­skil en pietersiel­ie by en laat ’n minuut prut tot dit verdik het en goed gaar is.

2 Sit voor saam met steak.

RUDI EN NATASHA UIT KOM ONS BRAAI, VIA DSTVKANAAL 147 2 knoffelhui­sies fyn gedruk 5 ml (1 t) paprika

1 groen brandrissi­e, ontpit

en gekap

60 ml (¼ k) olie

1 Plaas al die bestanddel­e in ’n voedselver­werker en kap fyn.

2 Sit die sous saam met steak voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa