VAR­KLIES MET MOS­TERD­SOUS

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Varkvleis -

MOS­TERD­SOUS

3 ei­ers

160 ml (²⁄₃ k) sui­ker

20 ml (4 t) mos­terd­poei­er 10 ml (2 t) mos­terd­saad­jies 250 ml (1 k) wyn­a­syn sout na smaak

15 ml (1 e) elk vars ge­kap­te

GENOEG VIR

6MENSE Be­rei­ding 10 mi­nu­te Braai­tyd 40 mi­nu­te

of 5 ml (1 t) elk droë gras­ui, o­ri­ga­num en dil­le

125 ml (½ k) suur­room of

na­tuur­li­ke jo­gurt

VLEIS

1 heel var­klies van

1 kg, swoerd in­ge­sny sout en pe­per

1 Sous K­lits die ei­ers deeg­lik in ’n glas­bak en voeg die sui­ker, mos­terd­poei­er en mos­terd­saad­jies ge­lei­de­lik by. K­lits goed. Giet die a­syn ge­lei­de­lik by en k­lits goed. Geur met die sout en voeg die gras­ui, o­ri­ga­num en dil­le by.

2 K­lits oor ’n ka­strol met kook­wa­ter (wees ver­sig­tig dat die bak nie aan die wa­ter raak nie) tot die meng­sel ver­dik het en net be­gin prut.

3 Laat af­koel en roer die suur­room of jo­gurt by.

4 Vleis Geur die var­klies met sout en pe­per en braai so­wat 40 mi­nu­te hoog op warm ko­le tot gaar.

5 Sny in sky­we en sit voor saam met die sous en pa­tats wat in tin­foe­lie ge­bak is.

M. DÖMAN GARIES, NOORDKAAP

3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.