3 MANIERE MET PLATHOENDER

OOS­TER­SE PLATHOENDER

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Hoender -

1 GENOEG VIR

4 MEN­SE

BRAAI­SOUS

4 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 125 ml (½ k) sojasous

125 ml (½ k) hoi­sin­sous 15 ml (1 e) wor­ces­ter­sous 2 ster­a­ny­se

45 ml (3 e) o­lie

2 ml (½ t) fyn kol­jan­der 10 ml (2 t) Di­jon­mos­terd

10 ml (2 t) sui­ker HOEN­DER

1 heel hoen­der sout

AFRONDING

50 g grond­bo­ne hand vol vars pie­ter­sie­lie of kol­jan­der­bla­re, ge­kap (op­si­o­neel)

1 Braai­sous Meng al die be­stand­de­le vi­r­die­sous.

2 Hoen­der V­lek die hoen­der (lees die wenk). Geur lig­gies met die sout.

3 Verf die sous oor die hoen­der en braai oor ma­ti­ge ko­le tot gaar. Draai dik­wels en verf ge­reeld van die sous oor.

4 Afronding S­prin­kel die grond­bo­ne en pie­ter­sie­lie of kol­jan­der­bla­re net voor op­die­ning oor in­dien ver­kies.

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 45-60 mi­nu­te

V­lek ’n heel hoen­der so: K­nip met ’n kom­buis­skêr al­kant van die rug­graat. Ver­wy­der die rug­graat, draai die hoen­der om en druk dit plat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.