A­FRI­KA-PLATHOENDER MET CHER­MOU­LA-SMEER

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Hoender -

1 hoen­der, ge­vlek (lees die wenk) sout en pe­per

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

250 ml (1 k) cher­mou­la­pas­ta, ge­koop of ge­maak (re­sep regs) ge­kap­te rooi-ui, ge­kap­te vars pie­ter­sie­lie

en suur­le­moen­helf­tes vir gar­ne­ring

1 Druk die hoen­der plat en geur met die sout en pe­per.

2 Meng die o­lyf­o­lie met die cher­mou­la­pas­ta en smeer oor die vel­kant van die hoen­der.

3 Be­dek en laat 4 uur of oor­nag ma­ri­neer. 4 Braai 40-50 mi­nu­te oor ma­ti­ge ko­le tot die vleis­sap hel­der is. Verf van tyd tot tyd van die cher­mou­la-meng­sel oor.

5 Gar­neer met die rooi-ui, pie­ter­sie­lie en suur­le­moen.

GENOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Ma­ri­neer­tyd 4 uur of oor­nag Braai­tyd 40-50 mi­nu­te

CHER­MOU­LA

125 ml (½ k) elk kol­jan­de­ren pie­ter­sie­lie­bla­re

4 knof­fel­hui­sies, ge­kap 30 ml (2 e) elk drui­we­a­syn en suur­le­moen­sap 2ml(½t)elk­fyn­ko­myn

en brand­ris­sie­poei­er 7 ml (1½ t) pa­pri­ka sout

Plaas al die be­stand­de­le in ’n voed­sel­ver­wer­ker en ver­werk tot glad.

Die cher­mou­la kan tot ’n week in die ys­kas ge­hou word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.