8 MANIERE MET PORSIES

Huisgenoot Beste Resepte: Braai - - Hoender -

TIK­KA-HOEN­DER

Jy kan ook hoen­der­bor­sie-fi­let­te vir dié re­sep ge­bruik, sê Sa­ji­da Mood­ley. Sny dit dan in blok­kies en ryg dit op so­sa­tie­stok­kies.

HOEN­DER

8 hoen­der­por­sies

MA­RI­NA­DE

30 ml (2 e) tik­ka-spe­se­rye

30 ml (2 e) tan­doori-spe­se­rye

15 ml (1 e) droë brand­ris­sie­vlok­kies sap van 1 suur­le­moen

250 ml (1 k) na­tuur­li­ke jo­gurt 1 Hoen­der Maak drie snit­te in die dik­ste deel van die hoen­der. Pak die hoen­der in ’n ma­ri­neer­bak.

2 Ma­ri­na­de Meng al die be­stand­de­le en smeer goed oor die hoen­der. Laat min­stens 30 mi­nu­te of ver­kies­lik oor­nag in die ys­kas ma­ri­neer.

3 Braai so­wat 20 mi­nu­te op ma­ti­ge ko­le tot gaar.

4 Sit voor saam met ro­ti’s.

SA­JI­DA MOOD­LEY KWADUKUZA, KWAZULUNATAL

GENOEG VIR

6 MEN­SE

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Ma­ri­neer­tyd 30 mi­nu­te of oor­nag Braai­tyd 20 mi­nu­te

1

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.